home01home02 | weddings01weddings02 | functions02functions03 | accommodation01accommodation02 | events01events02 | gallery01gallery02 | contact01

 

Events & Promotions

 

 

"BAIE dankie vir al julle harde werk - die troue was ' n groot sukses en dit is grootliks aan julle te danke.
Ek het nie tyd gehad om eintlik by die kos uit te kom nie maar julle (en ons) kry net komplimente van oral oor!
Rene, jy is 'n bo-baas mooimaker en Bianca, die ontbyt was heerlik en gesellig.
Ons is Cussonia Crest se grootste 'fans' sal sal enige tyd net goeie verwysings gee.
Voorspoed vir die toekoms."

Bothas en Zietzmans